Trol rol in die Huisrivierpas tussen Ladismith en Calitzdorp
‘n Trok wat blikkieskos, kouevleis en bederfbare produkte vervoer, het vanoggend (2 Januarie) in die Huisrivierpas omgeslaan.
Die bestuurder van die trok het geen ernstige beserings opgedoen nie.
Die oorsaak van die ongeluk is in hierdie stadium onbekend. Inwoners van Calitzdorp is toegelaat om beskadige produkte te verwyder terwyl die polisie skarebeheer toegepas het.
[Deon Meyer, Oudtshorn Courant]
The post Trol rol in die Huisrivierpas tussen Ladismith en Calitzdorp appeared first on Truck and Freight Information Online.